Sosialistiese Internasionaal

Amptelike kenteken van die Sosialistiese Internasionaal

Die Sosialistiese Internasionaal (SI), of die Tweede Internasionaal, is die wêreldliggaam van sosiaaldemokratiese, sosialistiese en arbeiderspartye.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne